Bring dit op die planke LARGE

Hout Opdienborde

300mm x 300mm laaghout opdienbord - vir enigiets eetbaar (of nie eetbaar). Met verskillende ontwerpe gegraveer om jou te help jou kos opdien - soos die 'Piece of Cake' wat jou help om verskillende groottes koeke se skywe ewe groot te sny... Maak jou keuse in die galery.

Handgemaakte produkte mag effens verskil in die uitkoms.
Kos-veilige seëlaar.

Wood Serving Platter

300mm x 300mm plywood board - for anything edible or non-edible. Different designs to assist in your plating - like a 'Piece of Cake' is measured to assist in sizing your different cakes to cut even slices... Make your choice in the gallery.

Handmade products might have subtle differences in the outcome. All boards sealed witha food safe sealant.

Implied  200 ZAR
Space planning  200 ZAR
Piece of cake  200 ZAR