Ceramics

Die verskeidenheid keramiekprodukte is speels en kleurvol. . Alle produkte is ‘stoneware’ en kan in die skottelgoedwasser gewas word. Keramiekware is handgemaak en uniek, daarom is slegs die stelle en items soos tans op die webwerf beskikbaar, en nie herhaalbaar nie. Slegs beperkte hoeveelhede soos aangedui word van elke reeks vervaardig.

A variety of ceramic products - colorful and playful. All products are stoneware and dishwasher safe. Ceramic ware is handmade and each item's design unique. Only sets and items as currently on the website available and only limited amount produced of each series.


BAK Large 1  150 ZAR
Hoenderhok 2  300 ZAR
Hoenderhok 3  300 ZAR
Hoenderhok 4  300 ZAR
Hoenderhok 5  300 ZAR
Coffee mood RED  95 ZAR
Messy plate  100 ZAR